<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>LB 488</aka>
<key>G</key>
<title>Helder skyn U lig vir die nasies</title>
<lyrics>[P1]
.              Am              D         G
   (Inleiding: Mag U lig, Heer deur ons skyn)

[V1]
.        G                   C  G
 Helder skyn U lig vir die nasies
.     Am    D                     G
 'n vreugdeglans om die mense te verlig
.         G               B            Em
 Tot die hele wêreld kan sien U is die lig
.Am                D       G    (D)
 Mag U lig, Heer, deur ons skyn.

[V2]
.        G                    C   G
 Vrolik klink ons lied vir die volke
.    Am      D
 'n pryslied bring al die
.              G
 Nasies om ons saam
.         G
 Tot die hele wêreld
.     B          Em
 Kan jubel oor U Naam
.Am               D        G  (D)
 Mag U lof, Heer deur ons klink

[V3]
.        G                    C  G
 Balsem bring herstel vir die wonde,
.   Am    D
 'n sagte salf vir die
.               G
 Mense met hul seer
.         G
 Tot die hele wêreld
.     B            Em
 Kan sien dat U genees
.Am                  D        G  (D)
 Mag U troos, Heer, deur ons bied

[V4]
.         G
 Heer, U Woord gee
.              C  G
 Hoop aan die nasies;
.    Am      D
 'n hartvol hoop om
.                 G
 Die volke te verbly
.         G
 Tot die hele wêreld kan
.B           Em
 Glo dat U bevry
.Am                 D       G  (A)
 Mag U hoop, Heer, deur ons gee

[V5]
.      A                    D A
 U is Koning, Heer, oor die aarde
.    Bm    E                    A
 Die mense vra na U wil om U te eer
.         A               C#          F#m
 Tot die hele wereld kan juig dat U regeer
.Bm                E      A
 Laat U ryk, Heer, in ons kom!
.Bm                 E        A
 Laat U ryk, Heer, deur ons kom!
.Bm                 E    A  (D A )
 Laat U ryk, Heer, oral kom!</lyrics>
<presentation>G A</presentation>
<time_sig>4/4 S012</time_sig>
<tempo>90</tempo>
</song>